Cira Wiki
Advertisement

Aanwysings van Hoedspruit na Cira:

Nr Aanwysing

Tot. afstand [km]

Been afstand, vanaf vorige punt [km]

Latitude.......

[deg min]

Longitude....

[deg min]

1 Hoedspruit: Ry noord-oos op R527 0
2 Draai regs op Klaserie pad (R40) 1.0 1.0
3 Draai links op D1909 7.6 6.6
4 Ry verby Eastgate lughawe 13.5 5.9
5 Draai links op grondpad direk langs groot hek-kompleks 25.5 12.0 S 24 20.967 E 31 09.454
6 Ry deur Klaserie hek 29.5 4.0 S 24 19.112 E 31 09.168
7 Draai regs by selfoon mas 42.3 12.8 S 24 12.302 E 31 09.159
8 Draai links by sonpanele 49.7 7.4 S 24 11.672 E 31 13.433
9 Draai regs by Cira aanwysing 55.9 6.2 S 24 08.360 E 31 13.604
10 Draai links by ou kampplek 56.5 0.6 S 24 08.514 E 31 13.827
11 Arriveer: Cira 57.1 0.6 S 24 08.217 E 31 13.861


HoedspruitNaCira

Pad: Hoedspruit na Cira (kliek vir groter weergawe)

CiraSatteliet

Cira satelliet foto (kliek vir groter weergawe)

Klaserie kaart 1

Klaserie kaart vir nie-ingenieurs




















Klaserie kaart 2



Cira op Google Maps

Camp george 2

Camp George afdraai oppad vanaf die telefoontoring na CIRA...HOU VERBY! (Tussen Nrs 7 & 8 in tabel bo) A&C

Camp george

Die Camp George bordjie oppad vanaf die telefoon toring na CIRA...HOU VERBY REGUIT AAN na CIRA! (Tussen Nrs 7 & 8 in tabel bo) A&C

Kruispad

Die kruispad by die sonselle...LINKS na CIRA (Nr 8 in tabel bo) (A&C)

Dundee

Aanwysings by kruispad van die sonselle...LINKS na CIRA (Nr 8 in tabel bo) (A&C)

Sonselle

Die sonselle op linkerkant by die kruispad...hou LINKS na CIRA! (Nr 8 in tabel bo) (A&C)




.

Advertisement